Reviews

REVIEWS

We pride ourselves in providing the best service we possibly can, and the bride & groom agree

25 Maart 2017 was 'n onvergeetlike dag in ons lewens. 'N baie goeie georganiseerde troue met die mooiste dekor(nie in ons wildste drome gedink dit sal so mooi wees nie) smul lekker kos wat al die gaste nou nog oor gons. Werner en Carel se kreatiwiteit het gelei dat 'n ou klasiekke karretjie deel was as getuie in die kapel. Baie dankie dat jul ons van dag een so mooi gelei het en 'n droom troue vir ons gereel het.
Monique Kruger
CW se span van Werner en Carel het ons gehelp om Melinda en Schalk se droom Kaalvoet Troue op Vleesbaai se strand waar te maak. Hulle aandag aan detail en insig om troue moeiteloos en vol vreugde te doen was wonderlik. Dankie!
Ronel Augustyn
Dankie aan Weddings by CW en die staff jul het my bruid se dag ongelooflik gemaak . Danki vi jul toegewydheid en attention to detail . Als was uitstekend en perfek gewees om oz belangrike dag soveel meer spesiaal temaak . Ek gee jul 5 stars vir uitmuntende diens . Dankie Carel en Werner jul is tops.
Brandon Anwar Sinkfontein
Hierdie mensies weet net hoe jou droom dag in n sprokies dag te verander. Awesome diens! Waardeer als! Jul is fantasties
Carla Minnie van Tonder
Hi Carel. Wat n fantastiese 50ste verjaardag. Julle het my dag voorwaar baie spesiaal gemaak. Dit was pragtig verby en selfs nog meer as waaroor ons gepraat het. Baie aangename verassings wat my sprakeloos gelaat het. My gaste kan nie uitgrpraat raak nie en ek sal julle verseker weer gebruik.
Jumanda Kleynhans
Wow! Asemrowend mooi. Beste diens en pryse is baie goed.
Marie Crous
WERNER EN KAREL BAIE DANKIE VIR ALS JULLE WAS AWESOME GEWEES, DIE VENUE,DIE KOS DIE ALS WAS NET LEKKER. ONS KON NIE VIR BETER GEVRA HET NIE . JULLE HET BESLIS ONS PINTEREST N REALITY GEMAAK BAIE BAIE DANKIE. 2 DECEMBER 2017 HET JULLE ONVERGEETLIK GEMAAK VIR ONS. MET LIEFDE ANWILL EN DELICIA DU PLESSIS
Samantha Du Plessis
Ons is die 11de Maart 2017 by kleingeluk getroued. En ons kon regtig nie vir beter of vir mooier gevra het nie. My man werk weg wat beteken ek en my ma en skoonma moes alles self reel maar met die hulp van Werner en Carel wat daar was vir my en by gestaan het met elke tree het alles mooi in plek geval. Werner & Carel het above en beyound gegaan om alles so mooi as moontlik te maak. Die venue het absolutely beautifull gelyk en alles was mooi fyn beplan. Alles was perfek van die blome tot die kos tot die musiek. Ek moet my hoet vir die twee manne en.hulle spanne af haal hulle weet wat hulle doen em ek sal hulle aanbeveel vir engie jong bruid en bruidegom wat knoop moet deur hak. Thanks a million vir alles wat julle gedoen vir vir my en conrad se troudag
Bianca Botha
Julle Is Awesome Verby en het vir my en Nadia die Mooiste onvergeetlikste troue gereel baie baie Dankie!!! Stoepsit se Venue was amazing
Eddie Roets
Hierdie 2 mense het sowaar ons dag soooo spesiaal gemaak!!!! Van Star Wars themed cake toppers tot slote grou op die strand om die sirkel uitleg te beskerm!! Julle het saam gespeel met ons byl kap koek sny sessie en die onderbroeke.. Baie dankie Werner en Carel vi ons M&S troue!!
Melinda Augustyn
Carel en Werner Julle is ongelooflik in wat julle doen. Julle sien niks oor nie, alles is perfek selfs die kleinste detail. Ons troue was asemrowend mooi, dankie vir al jul moeite en harde werk! Ek en Herman en ons families het die dag so geniet en die wete dat julle alles onder beheer het maak dit soveel meer gerusstellend. Dankie vir als!
Yolande Wethmar
Goeie naand Carel, ek wil net vir jou sê tien miljoen duisende dankies vir die PERFEKTE trou tafel voorbeeld !! Dankie dat jy presies gedoen het wat ons wou gehad het en dankie dan jy ons nie teleur stel nie. Ek is nie 'n dag spuit dat ek jou gevra het nie en dankie dat jy ons wildste verwagtinge oortref. Ek sal jou naam die eer gee in die dorp wat dit verdien!!
Chantel Van Den Berg
1 Julie 2017!! Kon nie verbeter vra nie. Was die beste tyd in my lewe met goeie mense en my man. Dankie Werner en Karel!! Julle twee was regtig great!!
Madeleen Conradie
Most amazing and talented people I have ever met. They made our fairytale come true xxx thanx a million!
Mari Kleynhans Bekker
Duisend dankies Werner en Carel! Ek het so lank gedroom oor n pekfekte troue, en julle het vir my n perfekte droomtroue gegee. Dit was wonderlik om met julle te kon werk. Dankie vir julle hulp, raad, bemoediging, ondersteuning en wonderlike idees. Julle het dit so maklik vir my gemaak. Die decor, blomme en die kos was 'out of this world'. Ek sal my troudag nooit vergeet nie, DIT WAS PERFEK! Daar is niks wat ek sou verander nie. Dit was meer as wat ek ooit van gedroom het. 5 STER!! 10 uit 10!!
Yvonné Robinson
We got married on the 28th of November 2016, I was the typical Pinterest bride and probably the most indecisive as well, i changed my mind a hundred times and am sure that i drove Carel and Werner a little crazy but they were always nice. I couldn't have dreamt of a better wedding day than what i had. Werner and Carel did everything exactly as i wanted and Werner just understood what i wanted from the start. They handled my everything and i had absolutely no stress at all as they did everything for me, I didn't even see my flowers or the set up until i walked down the ilse because I knew they had it covered at that it would be perfect! I would definitely recommend them! Thank you for making our day super special and most of all beautiful!!
Vedette Swart
We got married here on 23/09/17 & I can say without any doubt it was the most spectacular day of our lives. Werner, Carel & their team did an amazing job and completely exceeded my expectations, turned my dreams into reality. Mwah thank you guys u are truly the best in the game.
Angelique America